WELKOM BY

LEEUWSPOOR WILDRESERVAAT

Leeuwspoor Wildreservaat is ‘n ontspannings oord net buite Rustenburg en is die ideale wegbreek plek vir enig ouderdom. Ons bied verskillende tipes akkommodasie aan insluitend kampering, chalets en selfs slaapsale vir groot groep soos skool kampe, kerk kampe of spanbou kampe. Die plaas word tans bestuur deur Amelia en Noleen. Kom en geniet dit hier by ons. Ons het so baie om aan te bied soos swembadens, putt-putt, speletjies-kamer, stap-roetes, wildry en selfs ‘n hindernisbaan. Bespreek jou plek vandag!

Wat Mense Van Ons Sê